fbpx
Open post

ATKV praat oor dramaterapie se voordele

Die ATKV het onlangs met Rozanne Myburgh gepraat oor dramaterapie se voordele en impak. “Drama is fantasties vir selfbeeld, kreatiwiteit, spontaneïteit en konsentrasie,” sê Rozanne Myburgh, ’n dramaterapeut by die Lefika La Phodiso-instituut in Johannesburg. “Dit is ’n proses en kuns waar jy jou hele menswees, lyf en gees gebruik om jouself uit te druk. […]

Continue readingMore Tag
Scroll to top